Hi, gaaf van jou om in te val! Ek hoop dat jy lekker rond loer tussen my fotos en iets sal sien waarvan jy hou. Op die ouderdom van 14 het my reis met die SLR kamera begin en in 2009 het ek voltyds begin fotos neem as Anina Fotografie. My talent laat my toe om baie wonderlike mense te ontmoet en ontelbare spesiale oomblikke te verewig. Dis ‘n groot voorreg om my droom elke dag so te kan uitleef.

 

Welcome to Anina Photography! I was enchanted by a SLR camera at the age of 14 and soon realised that I had a talent that I could develop and grow. This is my passion and since my first solo shoot in 2009 what I am fortunate enough to do full time. So much can be captured in a single image that I find it an honour when people trust me to tell the story of their love, life and happiness through photos. I hope you like what you see and trust me to capture your next special moment.

Latest Blogs

Baby Girl De Witt

| |

Hi Everyone I am taking a break from Anina Photography and enjoying our beautiful baby girl and the blessings of being a mommy. Will let you know when I will be available again... READ MORE

Baby Bump De Witt ♥

| |

Binne die volgende week of wat ontmoet ons ons beste geskenkie ooit – ons sien vreeslik uit en dis vir ons lekker om almal se boodskappies te lees en te weet hoeveel mense... READ MORE

Johann & Leandri

| |

Die Overberg was koud en nat op Johann & Leandri se Liefdesdag, maar nie eers die wind, reën of bitter koue kon die liefde tussen die twee blus nie. Julle is twee pragtige... READ MORE