Hi ! My naam is Anina en ek woon in Malmesbury in die pragtige Swartland ( Wes Kaap ). Beskryf my? Wel… ek is `n jong fotograaf met baie passie en `n moderne, romantiese styl. Fotografie is van jongs af `n groot liefde en nadat ek my fotografiese studies in Stellenbosch voltooi het in 2004 is daar geen keer nie – ek het net eenvoudig geweet dit is wat ek voltyds wil doen. Ek wil elke dag vir die res van my lewe deel in die spesiale oomblikke van ander deur dit vas te vang en te omskep in iets wonderlik wat die herinneringe tasbaar maak.

Behalwe fotografie is my ander liefdes my wonderlike man, familie en vriende – sonder wie se ondersteuning en liefde my droom dalk nooit `n werklikheid sou word nie !

 

Hi, my name is Anina and I am best described as a young, passionate photographer with a modern romantic style. I currently call Malmesbury in the Swartland ( Western Cape ) my home, where I live with my wonderful husband and golden retriever.

Photography has made me tick from a very young age and since completing my studies in Photography in Stellenbosch in 2004, I simply knew this is what I was destined to do full time every day for the rest of my life. I feel very honoured when asked to capture special moments and tell a story through my images, in the process turning a precious memory into something tangible to be forever treasured.

My other passions and loves are my family and friends, without whose love and support my dream might have stayed exactly that. Instead I am fortunate to live my dream every day.