Baby Bump De Witt ♥

posted in: Blog | 0

Binne die volgende week of wat ontmoet ons ons beste geskenkie ooit – ons sien vreeslik uit en dis vir ons lekker om almal se boodskappies te lees en te weet hoeveel mense saam met ons opgewonde is.

Ek sal hierdie week nog epos kan monitor en nuwe boekings kan bevestig ( neem kennis : vir datums vanaf September en daarna ), maar van 6 Maart tot 1 Mei is ek met kraam verlof wat beteken epos sal slegs nou en dan nagegaan word. ♥

We are excitedly awaiting the arrival of the newest addition to our family in the next week or two ! I will still check and respond to emails this week and confirm new bookings from September onwards. Please note however that from 6 March to 1 May I will be on maternity leave and emails will only be checked and responded to intermittently.

Thank you for all the messages we have received so far, it warms our hearts to see how many people are waiting to welcome our little girl with us. ♥

 

005

002

001

004

003

Photo Credit : Lizelle Lotter Photography

 

Leave a Reply