Baby Girl De Witt

posted in: Blog | 0

Hi Everyone I am taking a break from Anina Photography and enjoying our beautiful baby girl and the blessings of being a mommy. Will let you know when I will be available again for sessions. Hope you have a lovely … Continued

Baby Bump De Witt ♥

posted in: Blog | 0

Binne die volgende week of wat ontmoet ons ons beste geskenkie ooit – ons sien vreeslik uit en dis vir ons lekker om almal se boodskappies te lees en te weet hoeveel mense saam met ons opgewonde is. Ek sal … Continued

Johann & Leandri

posted in: Blog | 0

Die Overberg was koud en nat op Johann & Leandri se Liefdesdag, maar nie eers die wind, reën of bitter koue kon die liefde tussen die twee blus nie. Julle is twee pragtige mense met soveel omgee, geduld en liefde … Continued

Cuddles with Kayleigh – Sleeping Beauty

posted in: Blog | 0

Meet Kayliegh Benade, the sweetest little bundle of joy you have ever seen !! While sleeping she has no idea she has the entire family wrapped around her little finger !! You guys look so excited and a-mazed with your … Continued

De Villiers Familie : Lomond Wine Estate

posted in: Blog | 0

Ontmoet Philippus en sy pragtige vrou, Maryke, amper groot boetie, Daniel en `n amper amper klein Isabelle. Jip hierdie is seker een van my min sessies wat binne 48 uur gereël is EN NET 3 daggies voor Isabelle se geboorte!! … Continued