De Villiers Familie : Lomond Wine Estate

posted in: Blog | 0

Ontmoet Philippus en sy pragtige vrou, Maryke, amper groot boetie, Daniel en `n amper amper klein Isabelle. Jip hierdie is seker een van my min sessies wat binne 48 uur gereël is EN NET 3 daggies voor Isabelle se geboorte!! How Exciting !! Dit was ‘n voorreg om hierdie 3 se liefde, vreugde en onophoudelike laggies te beleef ! Philippus en Maryke, julle het ‘n pragtige gesin, en ek weet dat julle saam nog hope vreugde gaan ervaar !! Geniet die fototjies en mag dit julle tot seën wees !

‘n Baie spesiale dankie aan Lomond Wine Estate vir hul toestemming om daar foto’s te neem, ons waardeer dit baie

dv001

dv002

dv003

dv004

dv005

dv006

dv007

dv008

dv009

dv010

dv011

dv012

dv013

dv014

dv015

dv016

dv017

dv018

dv019

dv020

dv021

dv022

dv023

dv024

dv025

dv026

dv027

dv028

dv029

dv030

dv031

dv032

dv033

dv034

dv035

dv036

dv037

dv038

dv039

dv040

dv041

dv042

dv043

dv044

dv045

dv046

dv047

dv048

dv049

Leave a Reply