Johann & Leandri

posted in: Blog | 0

Die Overberg was koud en nat op Johann & Leandri se Liefdesdag, maar nie eers die wind, reën of bitter koue kon die liefde tussen die twee blus nie. Julle is twee pragtige mense met soveel omgee, geduld en liefde vir mekaar. Ek wens julle jare se vreugde saam Jesus en mag Hy julle huwelik ryklik seën ! Dankie dat ek kon deel wees van hierdie mooi oomblikke 🙂

001

002

003

004

008

005

006

011

009

010

007

012

013

014

015

017

016

019

018

021

020

022

023

024

026

025

027

028

034

035

029

030

031

032

036

037

039

040

042

038

041

043

044

045

047

Leave a Reply